Nuus

Welkom terug aan die ou bekendes en veral welkom aan die nuwe gebruikers.

Baie dankie vir julle geduld die afgelope maande. Ek het omtrent geskarrel om

my webtuiste weer op die "lug" te kry.

 

Laai die pdf-dokumente met die produk- en pryslys af. Kontak my by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

of stuur sommer van die "KONTAK MY"-bladsy 'n e-pos met jou vraag, bydrae of bestelling.

 

Daar is ook advertensies vir die Matriek Gediggids wat bestel kan word, asook Plakkate vir

die Afrikaansonderwyser se klas.

 

Klik gerus op my Facebook-bladsy se "like" knoppie.

 

Ek hoop dat ouers, onderwysers en leerders die tuiste sinvol sal vind. Maak asseblief voorstelle

vir die verbetering hiervan.

 

Op jou sukses

 

Lisa Smith

 

Pryslys met kodes 2014
Gidsadvertensie 2015
Afikaanse Plakkate te koop

Likes

SFbBox by cox plate